bettie naudé

Grid   List

  1. Ebook
    Sofort lieferbar
    Saartjie is kaptein van die netbalspan, maar moet nou kies tussen Anna en Magriet le Roux om in die span te speel. Almal plaas druk op haar en om alles te kroon, moet die span in een van die belang...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  2. Ebook
    Sofort lieferbar
    Saartjie wil 'n grap vir 'n tydskrif instuur om ekstra sakgeld te verdien, maar sy kan skielik nie aan een dink nie. Sy vra ten einde raad Apie se hulp. Die klein platjie kom dadelik met 'n goeie g...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  3. Ebook
    Sofort lieferbar
    Saartjie se boetie Apie verjaar en hy is doodbang dat sy familie daarvan gaan vergeet. Al wat hy wil hê, is bokshandskoene en 'n partytjie sonder meisies. Saartjie doen haar bes om te sorg dat Apie...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  4. Ebook
    Sofort lieferbar
    Saartjie Baumann is 'n rabbedoe, maar sy besluit op 'n dag sy wil darem ook voel hoe dit is om 'n modepop te wees wat deur al wat 'n man is met bewondering aangestaar te word. Sy en haar twee boese...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  5. Ebook
    Sofort lieferbar
    Twee groot uitdagings staar Saartjie in die gesig. Sy moet eksamen skryf en boonop afreken met 'n boelie van Kaapstad wat haar 'poplap' noem en almal in Lynnekom afknou. Ons heldin sukkel om op haa...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  6. Ebook
    Sofort lieferbar
    Apie 'leen' 'n rugbybal by die skool en dit beland per ongeluk in die kwaai oom Kerneels se perskeboord. Saartjie se boetie smeek haar om die bal vir hom in die hande te kry, anders gaan hy in groo...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  7. Ebook
    Sofort lieferbar
    Ons ontmoet Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë. Hierdie rabbedoe en haar twee maats staan bekend as Die Drie Muskiete en...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  8. Ebook
    Sofort lieferbar
    Saartjie gee haar graadnege klas baie plesier met die dinge wat sy aanvang, maar dan betrap sy en die hoofseun rowers en dit plaas haar eers in die kollig. Die hele Lynnekom gons ook oor die wedstr...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  9. Ebook
    Sofort lieferbar
    Spoke en skatte - hierdie onweerstaanbare dinge sorg dat Saartjie weer eens Lynnekom se heldin word! Sy en Galpil gaan 'n weddenskap aan om te sien wie is bang vir spoke en wie nie. Saartjie is in ...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  10. Ebook
    Sofort lieferbar
    Saartjie se ouer broer, Kris, het groot liefdesprobleme. Sy meisie het hom gelos vir 'n vent met 'n blink motor en 'n snor. Lynnekom se rabbedoe glo vas alle mans wat 'n snor het, is skurke en besl...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  11. Ebook
    Sofort lieferbar
    Saartjie gaan deur 'n moeilike tydjie - haar ma besluit sy kry vir die volgende vier weke nie sakgeld nie as straf vir die kruidenierware wat sy verwoes het, sy moet haar boetie Apie teen die ouer ...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  12. Ebook
    Sofort lieferbar
    Saartjie wil graag vir die langnaweek saam met haar vriendin Anna en dié se pa Durban toe gaan. Sy doen haar bes om 'mooi' te lewe sodat haar ouers hul toestemming hiervoor moet gee. Die rabbedoe i...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  1. 1
  2. 2
  3. 3
<%--for search--%>